lS
lindie S
1 reviews | Active since Jun 2021
13 Jan 2026, 15:36
Goeie diens en baie behulpsaam
Ek wil net se dankie vir Anell by Afriskuld sy het ons baie mooi gehelp met alles en hulle diens tot dusver is baie goed. Ek sal hulle beslis aan beveel
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
13 Jan 2026, 16:21Baie dankie vir jou mooi terugvoer en aanbeveling!Ons is baie bly om te hoor dat Anell jou so goed kon help en dat jy tevrede is met die diens wat jy tot dusver by AfriSkuld ontvang het. Jou vertroue en ondersteuning beteken baie vir ons.Dankie dat jy AfriSkuld aanbeveel, ons is altyd hier om te help.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span
Die AfriSkuld-span
Afriskuld's reply13 Jan 2026, 16:21
Official
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en aanbeveling!Ons is baie bly om te hoor dat Anell jou so goed kon help en dat jy tevrede is met die diens wat jy tot dusver by AfriSkuld ontvang het. Jou vertroue en ondersteuning beteken baie vir ons.Dankie dat jy AfriSkuld aanbeveel, ons is altyd hier om te help.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld-span
Die AfriSkuld-span
