TP
Therina P

1 reviews | Active since Apr 2026

16 Apr 2026, 21:39

Goeie diens!

<div>Uitstekende diens, en beste daarvan, nog in Afrikaans, jou eie taal, ook!

Ons was gehelp deur Karel en hy was van die begin af professioneel en hulpvaardig. Hy het ook enige vrae vir ons duidelik beantwoord. Ons was ook kort-kort op hoogte gehou oor die proses.

Baie dankie!</div>

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 Apr 2026, 14:53
Official
Hi Therina

Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly ons professionele en hulpvaardige diens lewer. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span