RB
Ruan B

1 reviews | Active since Mar 2026

17 Mar 2026, 09:11

Goeie diens

Celeste van staden dankie vir die geduld en hulpsaamheid, sal jou enige tyd voorstel

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Mar 2026, 09:42
Official
Baie dankie vir die lekker resensie Ruan!
Ons is baie bly om te hoor dat Celeste jou met soveel geduld kon bystaan.
Ons is altyd hier vir jou.
Groete
Die Afriskuld span