CN
Celeste Nortje-Robinson

1 reviews | Active since Aug 2026

26 Aug 2026, 09:11

Goeie diens.

Ek wil baie dankie sê vir Zene van Afriskuld. Sy was baie geduldig met my en het my baie gehelp. Sy het alles mooi verduidelik en al my baie vrae beantwoord.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 09:18
Official
Dankie vir die 5 sterre, Celeste  Ons span streef na uitnemende  kliëntediens en is bly dat jou ervaring hiermee belyn. 

Ons sal beslis u terugvoer met Zene en die span deel. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.