MT
Marné Troskie
1 reviews | Active since May 2022
04 Sept 2025, 10:27
Goeie diens!!
Hoe lekker was dit nie om met vriendelike profesionele mense te werk nie, Shannon baie dankie vir die flink en vinnige wyse waarop jy my gehelp het. Dis min wat mens in vandag se lewe nog goeie diens kry. Julle stel nie teleer nie!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
04 Sept 2025, 10:34Hi Marne
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat Shannon en die span jou mooi gehelp het met goeie diens. Ons deel dit met die span.
Vriendelike eGroete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply04 Sept 2025, 10:34
Official
Hi Marne