MO
Morne O
1 reviews | Active since Jun 2011
12 Jan 2024, 09:45
Goeie diens
Edward was baie behulpsaam. Alles goed verduidelik. Aansoek was vinnig gedoen.
Sover baie tevrede met hul diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
12 Jan 2024, 09:48Goeiedag Morne,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die wonderlike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring gehad het met Edward en ons span.
Ons wens vir u 'n wonderlike dag verder!
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply12 Jan 2024, 09:48
Official
Goeiedag Morne,