PE
Paul E

1 reviews | Active since Nov 2019

02 Sept 2026, 11:02

Goeie diens.

Ek is baie tevrede met Afriskuld se diens. Hulle is professioneel, vriendelik en altyd bereid om te help. Enige vrae of probleme word vinnig en met ’n positiewe houding hanteer. Jy voel regtig dat hulle omgee en moeite doen om jou te help. Baie dankie aan die Afriskuld-span vir die uitstekende diens! Ek sal hulle beslis aanbeveel. 🙌

0
Replies (3)
Reported
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 11:39
Official
Hi, Paul Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer.

Ons neem aan dat die 1-ster 'n fout was, maar ons sal jou ****ak om dit te bespreek. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
PE
Paul E's update02 Sept 2026, 11:42
Reviewer Update
Dit was beslis n fout aan my kant. Ek kyk of ek dit kan reg stel. Baie dankie.
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 11:43
Official
Baie dankie vir die terugvoer, Paul.  Ons waardeer dit opreg.