EB
Estelle B
1 reviews | Active since Aug 2024
30 Aug 2024, 13:38
Gernari het ons so mooi en vriendelik gehelp. Beslis 11/10 diens.😀
Ek en my man was aanvanklik baie skepties oor skuldberading maar Gernari het alles so mooi vir ons verduidelik en vir ons baie gemoedsrus gegee. Sy was vriendelik en hulpvaardig en het nie moeg geraak vir aanhoudende vrae oor en oor nie (selfs na ure). Baie dankie. my man se aansoek is so goed en vinnig hanteer ons kon nie vir beter diens vra nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
30 Aug 2024, 13:50Hi Estelle,
Dankie vir u 5-ster resensie! Ons is bly om te hoor dat Gernari so 'n behulpsame en gerusstellende diens gelewer het. Ons streef daarna om ons kliënte gemoedsrus te gee, en ons is bly dat u man se aansoek vinnig en doeltreffend hanteer is.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply30 Aug 2024, 13:50
Official
Hi Estelle,