NO
Nicolette O

1 reviews | Active since Jun 2026

01 Jun 2026, 16:55

Gemoedsrus!

Ek het onlangs met Afriskuld te doen gehad en my ervaring was fantasties. Ek is bygestaan deur Pieter, en hy was waarlik wonderlik en baie gerusstellend gewees deur die hele proses. Dit gee mens sommer baie gemoedsrus. Baie dankie vir die top-gehalte diens, Afriskuld & Pieter!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Jun 2026, 20:33
Official
Hi, Nicolette

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ons streef na top gehalte kliëntediens en is trots om hierdie tipe terugvoer te ontvang. 

Ons deel graag met Pieter. 

Groete,
Die AfriSkuld Span.