NB
Natasha B

1 reviews | Active since Jul 2021

29 May 2025, 11:57

Geen meer slaaplose nagte oor skuld!

Ek het baie gehuiwer of ek onder skuld konsolidasie moet gaan of nie, maar toe my werk nie meer salarisse kon bekostig nie en my skuld meer en meer opgehoop het en ek slaaplose nagte begin kry het, toe het ek die keuse gemaak om by Afriskuld aan te sluit omrede Cindy van Afriskuld my so baie gerus gestel het. Ek het natuurlik so baie vrae gehad en sy het elkeen geantwoord met soveel gemak. Ek kan nie wag om so baie te begin spaar nie, want hulle het my premie onmenslik baie afgebring. Om by Afriskuld aan te sluit was een van die beste keuses om my te help. Hulle diens is puik en hulle help werklik waar hulle kan.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply29 May 2025, 12:04
Official
Hi Natasha

Ons is so bly om te hoor van die goeie diens wat jy ontvang het van Cindy en die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span