HJVN
Hester J Van Niekerk

1 reviews | Active since Mar 2021

17 Dec 2024, 09:31

Finfix dienste

Baie dankie vir julle goeie diens. Sonder julle sou ek nooit uit my skuld kon kom nie. Elke maand lyk dit net beter en beter.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Dec 2024, 09:57
Official
 Goeie dag, Hester.
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los.
Geseënde Feestyd.
AfriSkuld-span 

Best regards,