A
André
1 reviews | Active since May 2025
29 May 2025, 19:56
Fantastiese diens van Chané Prinsloo
Laat ek begin met, Chané Prinsloo is absoluut n ster in julle maatskappy en kan gerus tot top bestuur bevorder word. Sy het ons saak met absolute professionaliteit hanteer, sy het ook my belange op haar hart gedra en regtig belang gestel in my en nie net in my besigheid nie.
Dankie Chané en ek weet jy gaan nog baie ver kom. Jy het die proses pynloos gemaak en ons met respek hanteer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
29 May 2025, 20:07Hi André,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal beslis met Chané en die AfriSkuld Span deel!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal beslis met Chané en die AfriSkuld Span deel!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply29 May 2025, 20:07
Official
Hi André,