JM
Judy M
1 reviews | Active since Aug 2024
31 Aug 2026, 14:03
Fantastiese diens ontvang
Die diens wat ek ontvang het van Afriskuld was fantasties...Matthew was baie professioneel en bereidwillig om te help met enige navraag wat ek gehad het..sal hulle def aanbeveel ... GREAT JOB
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
31 Aug 2026, 14:04Hello Judy,
Ons is so bly om te hoor dat u ervaring met Afriskuld positief was en dat Matthew u met professionaliteit, vriendelikheid en bereidwilligheid kon help met al u navrae. Ons sal beslis u mooi woorde aan hom deurgee – dit sal vir hom baie beteken! Baie dankie dat u Afriskuld sal aanbeveel en dat u ons vertrou het om u te ondersteun. Ons waardeer dit opreg.

Afriskuld's reply31 Aug 2026, 14:04
Official
Hello Judy,