MvdP
Mari van der Poll
1 reviews | Active since May 2024
14 May 2024, 15:28
Fantastiese Diens
Fantastiese kliente diens. Het met Chané gewerk en sy was so behulpsaam en het my so vinnig gehelp met soveel deurnis en geduld. Chané is net n aanwins vir die Maatskappy. Baie dankie vir alles Chané.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
14 May 2024, 15:33Hi Mari,
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly jy het fantastiese kliente diens ontvang van Chané en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly jy het fantastiese kliente diens ontvang van Chané en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply14 May 2024, 15:33
Official
Hi Mari,