LA
Lydia A
1 reviews | Active since Sept 2025
03 Sept 2025, 09:18
Fantasies!!!!!!!!!!
Fantastiese diens!!! Elke liewe konsultant is so vriendelik en hulle antwoord al jou vrae al vra mens 20 keer dieselfde ding. Hulle stel mens gerus. Leverne en Tanya het my so mooi gehelp en hulle het dadelik alles geantwoord wanneer ek onseker was. Voel of daar 'n berg van my skouers af is.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
03 Sept 2025, 09:21Hi Lydia
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Leverne en Tanya het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply03 Sept 2025, 09:21
Official
Hi Lydia