M
Maria
1 reviews | Active since Aug 2024
17 Sept 2024, 08:51
Ethan Lottering is as Voorbeeldige Werknemer van Afriskuld
Baie Dankie aan Ethan Lottering wat puik diens gelewer het in my skuldhersieningsproses. Sy onbaatsugtige diens en professionaliteit het my gemoed gerusgestel in die hele proses. Sy vriendelikheid en duidelik kommunikasie het gesorg vir vlot verloop van aansoek en die terugvoering aangaande die proses het my net nog meer gerusgestel
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
17 Sept 2024, 08:54Hi Maria,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Ethan jou so goed kon bystaan en dat die diens jou ervaring vergemaklik het.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply17 Sept 2024, 08:54
Official
Hi Maria,