MM
Minnie M

1 reviews | Active since Sept 2015

16 Jul 2024, 14:22

Ek's nie so gelukkig nie

Ongelukkig kan ek nie dieselfde sê van hierdie maatskappy nie. My saak is al 7 maande by hulle, maar ek weet nog nie wat aangaan nie. Ongelukkig nie. Die banke s***el my nog steeds, ek is al moedeloos verby.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply16 Jul 2024, 15:34
Official
Goeie Dag Maxie,

Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het en wil graag verseker dat jy geen onsekerheid het nie.

Ons gaan jou binnekort s***el om die klag uit te sorteer.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span