VH
Veronique H

1 reviews | Active since Dec 2018

11 Sept 2023, 09:22

Ek wil vandag BAIE BAIE BAIE dankie sê vir Jessica by Afriskuld! Jyt geen idee hoe jy ons gesin se lewe verbeter het so pas nie

Ek wil vandag BAIE BAIE BAIE dankie sê vir Jessica by Afriskuld! Jyt geen idee hoe jy ons gesin se lewe verbeter het so pas nie. Die verligting wat ons nou het is unexplainable! Jessica jy was geduldig, jyt nie gestop tot jy n oplossing gekry het nie,jyt my nie een sekonde minderwaardig laat voel nie.Jy is werklik n mens met n passie vir jou werk en jou hart is stunning. Dankie Afriskuld!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply11 Sept 2023, 09:37
Official
Goeiedag Veronique, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf! 
 
Ons is bly om te hoor van u positiewe ervaring en wens jou 'n wonderlike dag toe.