HH
Hendrik H

1 reviews | Active since Jul 2024

04 Jul 2024, 15:11

Ek wil net vir Shannon se baie dankie vir die vriendelike en spoedige diens wat ek ontvang het, jy is uitstekend

Ek wil net vir Shannon se baie dankie vir die vriendelike en spoedige diens wat ek ontvang het, jy is uitstekend. Afriskuld baie dankie vir julle hulp om my lewensuitgawes n minder stresvolle dinge te maak elke maand en om my te help in my eie taal wat alles net meer gemaklik en verstaanbaar maak. Julle is tops!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Jul 2024, 15:29
Official
Hi Hendrik,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het vriendelike en spoedige diens onstang van Shannon en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendeliek Groete,
Afriskuld Span