WA
Wessel A

1 reviews | Active since Mar 2022

09 Jul 2024, 13:32

Ek wil net vir AfriS...

Ek wil net vir AfriSkuld, en hulle hele span, Veral vir Melissa Groenewald, se well done!! julle kliente diens, hulpvaardigheid en verduideliking van die hele proses stap vir stap, tot en met die finale registrasie is uit die boonste rake!! Baie geduldig en regtig hulpvaardig gedurende die proses!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply10 Jul 2024, 07:57
Official
Hi Wessel,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het puik diens ontvang van Melissa en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span