MK
Magrietha K
1 reviews | Active since Jun 2024
10 Jun 2024, 16:49
Ek was so onseker wat gaan van ons word in hierdie harde ekonomie van ons todat ek Chanè van Afriskuld telefoonies ontmoed het sy het my verseker om oor niks bekomerd te wees nie n vinnige kwatasie gedoen en dadelik met die proses begin pynloos en ons is
Ek was so onseker wat gaan van ons word in hierdie harde ekonomie van ons todat ek Chanè van Afriskuld telefoonies ontmoed het sy het my verseker om oor niks bekomerd te wees nie n vinnige kwatasie gedoen en dadelik met die proses begin pynloos en ons is nou meer gerus oor die pad voorentoe . Baie dankie Afriskuld
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
11 Jun 2024, 10:08Hi Magrietha,
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly u het pynlose diens ontvang van Chanè en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Team
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly u het pynlose diens ontvang van Chanè en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Team
Afriskuld's reply11 Jun 2024, 10:08
Official
Hi Magrietha,