Ee
Esme esme.vanschoor

1 reviews | Active since Apr 2024

10 Apr 2024, 10:13

Ek is 'n enkelma van 4 kinders waarvan daar 'n 3ling in Matriek is

Ek is 'n enkelma van 4 kinders waarvan daar 'n 3ling in Matriek is . Omdat ek nie die nodige onderhoud van hulle pa ontvang nie en ek self die pot aan die kook moet hou het my skuld opgebou to so 'n vlak dat ek slapelose nagte gehad het. Met my ****ak aan Afriskuld was hulle vriendelik, behulpsaam en nie my veroordeel nie. Wat 'n plesier om met Chante te praat oor die verkeie keuses om my onder berading te sit. Ek voel soveel beter, en glo dat binne 5 jaar ek skuldvry sal wees.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply10 Apr 2024, 11:14
Official
Hi Esme,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het vriendelik, behulpsame diens ontvang van Chante en ons span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span