H
Hendrik
1 reviews | Active since Mar 2024
19 Mar 2024, 13:05
Ek is baie tevrede met Afriskuld
Ek is baie tevrede met Afriskuld. Die personeel het my ongelooflik baie gehelp elke stap van die proses. Hulle was nie eers ongeduldig met my gewees nie. 100 persent tevrede en sal mense aanmoedig om deur hulle te werk. Baie dankie Afriskuld. Puik diens!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
19 Mar 2024, 15:46Goeiedag Hendrik,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met ons span.
Ons wens u 'n wonderlike dag verder!
Beste Wense,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply19 Mar 2024, 15:46
Official
Goeiedag Hendrik,