F
Francis
1 reviews | Active since Jul 2025
08 Jul 2025, 09:59
Ek het afriskuld op ...
Ek het afriskuld op Facebook gesien en benader ek is gehelp deur n wonderlike Dame Chante Kruger baie dankie vir u diens dit was goed en u was baie behulpsaam ook alles goed saam met my deur gegaan en verduidelik baie dankie daarvoor 💐
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
08 Jul 2025, 10:11Hi Francis
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly om te hoor Chante het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Best regards,
Afriskuld's reply08 Jul 2025, 10:11
Official
Hi Francis