SS
SARIE S

1 reviews | Active since Feb 2024

07 Feb 2024, 17:53

Eerstens dankie afriskuld dat julle my so gou ge****ak het,shané botha jy is puik! Baie dankie jy het alles so goed en vinnig laat verloop , ek voel baie verlig nou, sal afriskuld aanbeveel vir enige persoon wat werklik hulp nodig het , baie dankie julle

Eerstens dankie afriskuld dat julle my so gou ge****ak het,shané botha jy is puik! Baie dankie jy het alles so goed en vinnig laat verloop , ek voel baie verlig nou, sal afriskuld aanbeveel vir enige persoon wat werklik hulp nodig het , baie dankie julle word wardeer. Groete Sarie Folscher

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply07 Feb 2024, 18:04
Official
Goeiedag Sarie,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met Shané en ons span.

Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.

Vriendelike groete,
AfriSkuld Span