PG
Phillip G

1 reviews | Active since Jul 2026

21 Aug 2026, 08:22

Dylan Sanham 5 ster diens

Baie dankie Dylan Sandham vir die vinnige en vriendelike diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply21 Aug 2026, 08:45
Official
Hi, Phillip Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Dylan en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.