LS
LIZELLE S
1 reviews | Active since Apr 2023
19 Apr 2023, 08:53
Dit was een van die moeilkste besluit wat ek kin neem
Dit was een van die moeilkste besluit wat ek kin neem. Maar na dat ek met n konseltant gepraat het was dit letterlik of daai n ton van my skouers af is. Die diens was puik alles is mooi verduidelik en alles vra was beandwoord en die vriendlikheid wat ek ervaar het. Het my laat beef dot is okey om te sukkel en hulp te vra. En hulle was 100percent aan my kant. Baie dankie vir die kans om weer op my voete te kom.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
23 Jun 2023, 11:44 Dagsê Lizelle, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Afriskuld's reply23 Jun 2023, 11:44
Official
Dagsê Lizelle, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!