MP
Malcolm P
1 reviews | Active since Feb 2017
13 Dec 2024, 11:26
DIEPER IN DIE MOEILIKHEID
As ek die maatskappy n 0 kon gee, dan het ek. Aan die begin laat hulle jou glo jy gaan so baie spaar, maar half deur die proses, dan spaar jy amper niks, en my termyne het op gegaan met 46maande.
Ek is so spyt ek het hulle n kans gegee, want ek is nou BAIE DIEPER in die moeilikheid as wat ek was, asgevolg van hulle.
Bly BAIE VER weg!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
13 Dec 2024, 11:37Hi Malcolm,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span

Afriskuld's reply13 Dec 2024, 11:37
Official
Hi Malcolm,