JO
Johan O
1 reviews | Active since May 2024
14 May 2024, 12:40
Diens Lewering
Besig om baie frustreerd te raak, hulle volg nie gereeld op met mens nie. Praat heeltyd met verkillende mense. Proses vat al oor n maand en is eintlik nog in die begin staduim na so n lang tydperk maar is baie vinnig om debiet order deer te sit. Op die oomblik kan ek hulle wragtig nie aanbeveel nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
14 May 2024, 14:12Hi Johan,
Dankie dat u hierdie navraag onder ons aandag gebring het. Ons verstaan dat die ʼn frustrerende proses mag wees en ons ****ak u binnekort om verdere insig te gee hierop.
Baie Dankie!
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span

Afriskuld's reply14 May 2024, 14:12
Official
Hi Johan,