RJVR
Ruan Janse Van Rensburg

1 reviews | Active since Apr 2024

12 Apr 2024, 14:48

Dept relief

Ek het puik diens ontvang deur Afriskuld. Aanvanklik het Anell my bygestaan en nadat sy op verlof gegaan het, het die bekwame Iewan by haar oorgeneem. Ek is baie tevrede met die vriendelikheid en gerustheid wat die Afriskuld span aan my gebied het. Dit voel soos 'n berg van my skouers af.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Apr 2024, 08:31
Official
Hi Ruan,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly het jy puik diens ontvang van Anell & Iewan.

Ons hoop jy n mooi naweek verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span