DK
Dorothea K

1 reviews | Active since Oct 2022

11 May 2026, 15:47

Dankie vir terugvoering

Dankie Juan - Marie vir jou oproep vandag en gerustelling oor die huidige verwarring met my ****rak/ ooreenkoms met julle. Ek is opreg dankbaar oor jou moeite wat jy gaan doen om my in die toekoms te help. Baie dankie. X

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply11 May 2026, 16:02
Official
Goeiedag, Maritza

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. 
Ons is bly om te hoor dat Juan-Marie kon help om enige onsekerheid of verwarring uit die weg te ruim.

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.