AS
Amelda S

1 reviews | Active since Nov 2024

06 Nov 2024, 15:52

Dankie Marli Nagel

Baie dankie Marli Nagel. Jy was geduldig met my. Ek waardeer jou hulp rsgtig baie. Ek is baie dankbaar en verlig. Puik diens

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply06 Nov 2024, 15:55
Official
Hi Amelda, 

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! 

Ons gaan beslis die mooi boodskap met die span en Marli deel.

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span