L
Lizanne

1 reviews | Active since Apr 2025

08 May 2025, 17:38

DANKIE CHANTAL

Baie dankie aan Chantal vir jou top diens!!! vinnige terugvoering en uiters ingelig. jy's 'n ster

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply08 May 2025, 18:23
Official
Hi Lizanne, 

Baie dankie dat jy die positiewe terugvoer met ons deel! 

Ons sal beslis die AfriSkuld span en Chantal in kennis stel van u resensie!

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Best regards,