AF
Anine F

1 reviews | Active since Feb 2026

02 Feb 2026, 18:55

Dankie Annabella & Afriskuld!

Annabella du Preez, jy is briljant! Baie dankie vir wonderlike professionaliteit en ñ fantastiese maatskappy. Dis diens met hart! DANKIE!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Feb 2026, 18:58
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Anine! 
Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Ons is so bly om te hoor dat Annabella du Preez jou met soveel professionaliteit en “diens met hart” kon help. Ons sal beslis jou terugvoer met haar deel, dit beteken baie vir ons span.Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het! 🙌Groete,
Die AfriSkuld Span