A
ALICE

1 reviews | Active since Mar 2026

24 Aug 2026, 13:42

Dankie Afriskuld en Vanessa

Dankie Vanessa vir jou spoedige hulp, onophoudelike vriendelikheid, profesionaliteit en jou konstante opvolge om seker te maak ek kan rustig voel. Ek weet eks in die beste hande by Afriskuld!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 Aug 2026, 15:16
Official
Hi, Alice Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Vanessa en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.