CP
CARINA P

1 reviews | Active since Sept 2011

09 Sept 2026, 07:21

DANKIE AFRISKULD

Dankie Afriskuld - julle het die hele proses so maklik gemaak en mens glad nie laat voel of jy 'n verloorder is nie, want dit is hoe mens voel in jou huidige situasie. Julle diens is uitstekend en ons is gereeld ingelig oor die verloop van die aansoek. Dankie weereens, en ek kan nie wag om met julle hulp weer skuldvry te wees nie!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 07:24
Official
Hi, Carina Baie dankie vir die 5-ster resensie!

Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en sal dit graag met ons span deel.

Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.