EH
Elmarié Henning

1 reviews | Active since Aug 2026

25 Aug 2026, 22:08

Dankie Afriskuld

Wat ń maklike proses om aan te sluit en Zachary was so behulpsaam ! Help jou die hele tyd met die proses

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 07:05
Official
Hi, Elmarié 
Baie dankie vir die terugvoer rakende jou interaksie met AfriSkuld en spesifiek ook met Zachary!
Ons streef daarna om die proses so gemaklik en eenvoudig as moontlik te maak vir ons kliënte en is bly om te hoor dat jy dit so ervaar het.