D
Doreen
1 reviews | Active since May 2025
02 Sept 2026, 17:35
Dankie Afriskuld
Ek was in 'n benarde posisie en het nie meer geweet watter kant toe nie. Toe nader ek Afriskuld en ek was reg van die begin af baie beïndruk met die konsultante en die diens wat hulle lewer. Dit het ook aan die heel begin vir my baie gehelp toe ek die proses op die toepassing kon volg. Ek sal Afriskuld definitief aanbeveel vir iemand wat nie lig sien aan die einde van die tonnel nie. Daar is n uitweg.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
02 Sept 2026, 17:52Dankie dat jy die tyd neem om met ons jou ervaring te deel, Doreen!
Ons waardeer jou terugvoer en vertroue in ons.
AfriSkuld Groete.
Ons waardeer jou terugvoer en vertroue in ons.
AfriSkuld Groete.
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 17:52
Official
Dankie dat jy die tyd neem om met ons jou ervaring te deel, Doreen!
Ons waardeer jou terugvoer en vertroue in ons.
AfriSkuld Groete.
Ons waardeer jou terugvoer en vertroue in ons.
AfriSkuld Groete.
