GS
George S
1 reviews | Active since Sept 2021
01 Apr 2026, 12:08
Dankie
Baie dankie vir jou gedult en vriendelikheid waardeer dit Baie. Dinge het ook alles lekker vlot en vinnig verloop
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
01 Apr 2026, 12:17Baie dankie vir jou 5-ster resensie, George!
Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Ons is baie bly om te hoor dat jy geduldige en vriendelike diens ontvang het en dat alles vlot en vinnig verloop het.Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply01 Apr 2026, 12:17
Official
Baie dankie vir jou 5-ster resensie, George!