EF
Eugene F

1 reviews | Active since Feb 2025

14 Feb 2025, 16:10

Dankbaar

Hello

Ek wil vir Chané by julle span bedank vir haar vriendelikheid en goeie raad. As dit nie vir haar insig en bystand was nie sou ek dit nie kon doen nie. Ek waardeer vir jou. Julle het n Diamand in jul midde. Groete Eugéne

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Feb 2025, 17:44
Official
Hi Eugene, 

Ons is baie bly om te hoor van die bystand en vriendlikheid wat jy ervaar het met Chane en die span. Ons sal hulle laat weet. 

Vriendelike Groete
AfriSkuld Span