JK
Juane K
1 reviews | Active since Jul 2025
16 Jul 2025, 11:00
Cindy van Rooyen was uitstekend
My ervaring met Cindy van Rooyen was uitstekend. Sy het my totaal en al op my gemak laat voel en het elke vraag beantwoord wat ek moontlik kon gehad het. Ek sal haar enige dag refer na enige iemand wat hulself in dieselfde boot as ek bevind.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
16 Jul 2025, 11:13Hi Juane
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly dat Cindy en die span het jou mooi gehelp. Ons deel jou boodskap met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply16 Jul 2025, 11:13
Official
Hi Juane