H
Hendrika
1 reviews | Active since Apr 2024
22 Apr 2024, 12:40
Chanté van Afriskuld is 'n ster
Chanté van Afriskuld is 'n ster. Sy't was so geduldig en hulpvaardig. Sal AfriSkuld aanbeveel aan enige iemand wat hulp of selfs raad nodig het. BAIE DANKIE vir die uitstekende diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
22 Apr 2024, 13:31Hi Hendrika,
Baie dankie vir mooi resensie! Ons is bly jy het uitstekende diens ontvang van Chanté en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Baie dankie vir mooi resensie! Ons is bly jy het uitstekende diens ontvang van Chanté en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply22 Apr 2024, 13:31
Official
Hi Hendrika,