gJ
garret J

1 reviews | Active since Dec 2015

25 Jul 2025, 07:28

Chante Klaushofer was uitstekend

My ervaring met Chante Klaushofer was uitstekend,briljant Sy het my gemaklik laat voel en elke vraag beantwoord wat ek gehad het. Ek sal haar aan beveel na enige iemand wat hulself in dieselfde boot as ek bevind.Baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply25 Jul 2025, 07:37
Official
Hi Garret, 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly oor die uitstekende diens wat Chante en die span vir jou gelewer het. Ons deel die boodskap graag. 

Vriendelik Groete,
AfriSkuld Span