MM
Melissa M

1 reviews | Active since Aug 2024

27 Aug 2024, 15:48

Chané by Afriskuld het my so vinnig gehelp en al my duisende vrae beantwoord wat ek gehad het

Chané by Afriskuld het my so vinnig gehelp en al my duisende vrae beantwoord wat ek gehad het. Dit voel soos n absolute verligting om te weet dat ek gehelp word en nie hoef skaam te voel oor my finansiële omstamdighede nie!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Aug 2024, 16:49
Official
Hi Melissa, 
 
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy vinnig gehelp is en al jou vrae beantwoord is. 

Dit is vir ons belangrik dat ons kliënte hulself gemaklik voel en nie skaam hoef te wees oor hul finansiële omstandighede nie. Ons is hier om jou te ondersteun!

Vriendelike groete,
Die Afriskuld-span