CD
Carien D

1 reviews | Active since Aug 2025

22 Sept 2025, 16:00

Carien

Ek wil net graag baie baie se vir Nikki Swartz vir haar vinnige vriendelike diens. Sy het dadelik my mee gedeel dat sy aandag sal gee aan die aangeleentheid. Sy het my dadelik gerus gestel en ek voel sommer baie beter na sy my per epos met my ****ak gemaak het. Dankie Nikkie ek waardeer dit opreg!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 Sept 2025, 17:14
Official
Hi Carien,

Vreesliik dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Nikki en die span het jou mooi gehelp met vriendelike diens. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span