CD
Carien D

1 reviews | Active since Aug 2025

13 Aug 2025, 15:07

Carien

Baie dankie Shannon vir jou behulpsame en vriendelike diens. Jy het my baie gemaklik laat voel. Jou diens was uitstekend!👌👌

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Aug 2025, 15:14
Official
Hi Carien

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Shannon het behulpsame en vriendelike diens gelewer. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,