CD
Carien D
1 reviews | Active since Aug 2025
23 Oct 2025, 10:55
Carien
More ek wil net vir Chene Pretorius baie dankie se vir haar vriendelike vinnig diens gister 22/10/2025 oor 'n navraag. Sy het my terug gepos en later die middag my persoonlik ges***el my mooi deur die stap gehelp en vir my gemoedsrus gegee. Baie dankie dit is regtig wonderlike diens wat ek kry van julle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
23 Oct 2025, 11:14Hi Carien,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is so bly Chene het vir jou vriendelike diens gegee. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply23 Oct 2025, 11:14
Official
Hi Carien,