CD
Carien D

1 reviews | Active since Aug 2025

04 Sept 2025, 08:59

Carien

Fantastiese diens!!! Veral Leriza sy is so vriendelik en sy beantwoord al my vrae as ek twyfel of onseker voel en sy stel my elke keer gerus. Almal wat my gehelp het was baie behulpsaam. Dit voel of daar 'n berg van my skouers af is. Baie dankie aan elkeen wat my gehelp het.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Sept 2025, 09:17
Official
Hi Carien

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat Leriza jou mooi gehelp het. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span