CD
Carien D
1 reviews | Active since Aug 2025
20 Aug 2025, 09:15
Carien
Ek wil net baie baie dankie se vir Leriza vir haar uitstekende behulpsame en vriendelike diens wat ek ontvang het. Sy was beskikbaar na ure ook om my te help. Ek was nog nooit in hierdie posisie gewees nie en was baie bang en skrikkerig. Sy het my regtig so mooi gehelp en my verseker ek hoef nie bang te wees nie ek sal weer kom waar ek was en skuldvry wees ek sal haar 100% aan beveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
20 Aug 2025, 09:48Hi Leriza,
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons is bly Leriza en die span het jou mooi gehelp.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons is bly Leriza en die span het jou mooi gehelp.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply20 Aug 2025, 09:48
Official
Hi Leriza,