ZV
Zelda V

1 reviews | Active since Aug 2026

17 Aug 2026, 14:10

Byron is wonderlik

Byron is wonderlik verby, ek het begin met baie vra baie onsekerheid en Byron was maar net geduldig met al my vra en het al my vra een vir een beantwoord, tot vandag toe is hy baie vinnig en altyd beskikbaar wanneer ek iets benodig, hy staan by my elke stap wat ek vat om my lewe en finansies in orde te kry

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Aug 2026, 14:17
Official
Dankie vir die 5 sterre, Zelda! 
Ons waardeer jou terugvoer opreg en ook dat jy vir Byron erkenning gee vir uitstekende diens - ons deel graag met hom en die span.